KONINKRYK-AANVULLERS
Van tyd tot tyd voorsien ons aanvullers omtrent hoe ons werk vorder in die gemeentes van Jehovah se Getuies, terwyl ons voortgaan met ons doelwit om ’n positiewe verandering teweeg te bring in hulle leringe, met spesifieke verwysing na die hemelse hoop.
Namate meer en meer van ons broers en susters blootgestel word aan die eenvoudige en toeganklike leringe van Jesus, besef hulle dat die enigste hoop vir die mensdom is om aangenome seuns van God te wees in die hemelse koninkryk. Ons glo dat óf die Bestuursliggaam die toepaslike veranderinge in hulle leerstellings sal aanbring, óf dat hulle sal voortgaan om af te neem en uiteindelik heeltemal uitgedien raak.
As jy enige vrae het omtrent die vordering van hierdie bediening, voel asseblief vry om aan ons te skryf op ons “Contact Us” bladsy. Alle persoonlike inligting word as streng vertroulik hanteer.
Ons hoop dat jy hierdie artikels sal geniet en deel asseblief hierdie webtuiste met ander.
“Koninkryk-Aanvullers”
Koninkryk-Aanvuller – November 2012
Koninkryk-Aanvuller – Junie 2013
Koninkryk-Aanvuller – April 2014
Koninkryk-Aanvuller – Desember 2014
Koninkryk-Aanvuller – Januarie 2016
“Elaia Luchnia”
Terug na die Afrikaanse Biblioteek